Tag Archives: ekspats

In elke ekspat se agterkop

is die gedagte van wat as dit met iemand in my familie gebeur.  Wel, nou het dit.  My tannie is een van daardie groep wat vermoor moet word, en sy is gister in die vroee oggendure op die mees wreedaardige … Lees voort

Posted in suid-afrika | Tagged , , , , , , , , , , , | 12 Kommentaar

Wat kan jy huis toe bring?

Uit Boshof in die Vrystaat kom twee bekendes aan wie ek nou kan dink – Sol Plaatje, ‘n vader van ‘n voorloper van die ANC, en Dr. SH Pellisier. Sol Plaatje het Shakespeare in Setswana vertaal, terwyl Dr. SH Pellisier … Lees voort

Posted in witmense | Tagged , , , , , , , , | 6 Kommentaar

Nooit klaar met SA nie

Baie Afrikaanse mense sit nou in die buiteland – ons weet wat die redes daarvoor is.  Dit lyk vir my daar is meer as een manier om ‘n ekspat te wees: Een soort mis goed soos blatjang, biltong of niknaks … Lees voort

Posted in afrika, afrikaners, politiek, suid-afrika | Tagged , , , | 14 Kommentaar