Category Archives: Uncategorized

Huilerige welgesteldes

Daar is vir my niks so pateties soos rykes en welgesteldes wat “aktiviste” word, omdat hulle reken hulle is die victims in die samelewing nie.  Hierdie soort denke maak van jou ‘n oneerlike pateet. Vat byvoorbeeld hierdie libertynse “aktivis”, wat … Lees voort

Posted in Uncategorized | Tagged , | 4 Kommentaar

Swart korrupsievegters in SA

Ek kyk daar by Tina en sien hoe mense dink die aksies teen Glynnis Breytenbach is as gevolg van swart op wit rassisme.    Daar is gevalle van swart op wit rassisme in SA, maar die regsaksies (en waarskynlik die skietery op … Lees voort

Posted in Uncategorized | 4 Kommentaar