Category Archives: witmense

Wat kan jy huis toe bring?

Uit Boshof in die Vrystaat kom twee bekendes aan wie ek nou kan dink – Sol Plaatje, ‘n vader van ‘n voorloper van die ANC, en Dr. SH Pellisier. Sol Plaatje het Shakespeare in Setswana vertaal, terwyl Dr. SH Pellisier … Lees voort

Posted in witmense | Tagged , , , , , , , , | 6 Kommentaar

Jonathan Jansen se stories gaan hom inhaal

Ek sukkel al lank om te besluit of ek van hom hou of nie, maar  ek dink nou Jansen is beslis nie die regte man om die Vrystaatse Universiteit te lei nie.   Sy aankondiging tydens sy inhuldingingsrede dat hy  “seker” … Lees voort

Posted in witmense | Tagged , , , , , , , | 8 Kommentaar

Die wit rotte van Afrika

Hierdie benaming kom uit Eben Venter se boek Horrelpoot (wat ek nie kon klaar gelees kry nie). Dit kom elke keer in my gedagtes op as ek met ‘n sekere soort blanke te doen kry. En ek voel sleg daaroor … Lees voort

Posted in witmense | Tagged , , , , , | 9 Kommentaar

Wat presies is ‘n blanke?

Voor en tydens die Anglo-Boereoorlog het Britte en Engelssprekende Suid-Afrikaners min of meer ewe min van Afrikaners en swart mense gedink.  Hierdie minagting het uiting gevind in dinge soos die hongersnood waarin 50 000 Xhosas gesterf het nadat Brittanje hul … Lees voort

Posted in afrika, afrikaners, rassisme, suid-afrika, witmense | Tagged , | 29 Kommentaar

1

Posted in witmense | 4 Kommentaar

Om op te hou rook

Na ek die gelees het, het ek besluit om neer te skryf hoe ek opgehou rook het (dis nou al 4 jaar) in die hoop dat dit iemand kan help. Ek dink daar is veral twee redes hoekom mense rook, … Lees voort

Posted in witmense | Tagged , , , | 14 Kommentaar

Nasionale Pers maak gereed om Afrikaanse koerante te laat saamsmelt

Naspers het natuurlik lank reeds sulke planne – mense kan dit sien aan die manier hoe Afrikaanse koerante almal (behalwe die Burger) onder die News24 banier op die Internet moet saamkloek. Trouens, alles wat mens wil weet oor hoe belangrik … Lees voort

Posted in afrikaners, mag, politiek, rassisme, suid-afrika, witmense | Tagged | 25 Kommentaar

Die banksters het alles verander

In Brittanje trek mense hul gordels stywer vir die resessie/depressie wat kom, maar die bouers van super-luukse bote kan nie byhou om in die vraag te voorsien nie.  Die huispryse val, maar die pryse van herehuise en ander eksklusiewe eiendomme … Lees voort

Posted in ekonomie, mag, politiek, suid-afrika, witmense | Tagged , , | 1 Kommentaar

Wikipedia

Ek het al dikwels opgemerk dat sonkrag en windlaaier elke dag mense by my blog laat beland vanaf soekmasjiene, en dat ‘n Lekker lewe sonder Eskom of die regering by verre die gewildste artikel op my blog is.    Daaruit lei … Lees voort

Posted in witmense | Tagged , | 2 Kommentaar

Die kerk is darem ‘n eienaardige ding

Ek het baie respek vir gelowiges, en vir die manier hoe die Kerk deur die eeue ‘n basiese morele raamwerk daargestel het, wat baie bygedra het, meen ek, tot mense se opheffing.  Maar gelowiges se geloof sit ongemaklik teenoor hoe … Lees voort

Posted in witmense | 7 Kommentaar