Tag Archives: Brittanje

Voordele van die verengelsing van Suid-Afrika

Goedkoop geskoolde arbeid vir Brittanje en Australië sonder enige onderwys- en universiteitskostes, byvoorbeeld die tienduisende Suid-Afrikaners en mense van ander verengelsde Afrikalande en Indië wat vir die Britse NHS werk. Groot aankope by Brittanje soos die wapenaankope en die Gautrein … Lees voort

Posted in suid-afrika | Tagged , , , , , , , , , | 1 Kommentaar

Die koninklike troue, gelykheid, republikeine en die held van Bahrein

As daar ‘n koninklike troue in 1902 was, sou  geen Afrikaners dit gevier het  nie.  Want ‘n monargie is ‘n heerskappy wat sy belange met bloedvergieting bekom het of uitgebrei het. Hierdie heerskappy het in die verlede ook die verowering … Lees voort

Posted in suid-afrika | Tagged , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , | 7 Kommentaar

Magloosheid

Wat verklaar Afrikalande se mislukkings?  Is Afrika in ‘n permanente staat van  adolessensie?  Of verstaan Afrikane nie demokrasie nie, soos in die kommentare van hierdie inskrywing gesuggereer word?  Hoekom is daar iets soos Afrika se “Big Man” sindroom: mense soos … Lees voort

Posted in afrika, suid-afrika | Tagged , , , , , , , , , , , | 18 Kommentaar

Handdruk besig om uit te sterf

Ek hoor vandag ‘n kommunikasiekundige sȇ die handdruk is besig om te verdwyn in Brittanje. Daardie eeue oue mooi menslike interaksie wat wedersydse vertroue bevestig, se dae is getel. En ek moet sȇ, ek sien dit self. Nie net sien … Lees voort

Posted in sommer net | Tagged , , , | 6 Kommentaar