Tag Archives: Indië

Fotos van Indië

Kliek op die fotos om te vergroot. Armoede en rykdom, asook Tata en kommunikasietorings. Tata Indicom.  Behalwe motorfabrieke en ‘n selfoonnetwerk, het Tata ook verskeie ander tentakels in omtrent elke sektor, byvoorbeeld hulle het ook ‘n hotelgroep, en teeplantasies. Motorfietsryers … Lees voort

Posted in witmense | Tagged | 6 Kommentaar

Maak plek, hier kom Indië

Die verkeer is ‘n goeie beginpunt om iets van Indië te verstaan.  Want behalwe vir sekere plekke waar verkeerspolisie diens doen, lyk dit of elkeen hier min of meer ry soos hy goed dink.  En dit werk op ‘n misterieuse … Lees voort

Posted in ekonomie | Tagged | 9 Kommentaar