Tag Archives: geskiedenis

Afrikaners en Darfoer (I)

In 2003 het ek, my vrou en ons baba aan ‘n optog in London teen die Darfoer slagting deelgeneem.  Ons het naby die Foreign Office gewag vir almal om bymekaar te kom.  Daar was ‘n paar van die London Pan … Lees voort

Tagged , , , , , | 3 Kommentaar

Wat is in ‘n vlag?

Die ou SA vlag was ‘n manier om wittes te verenig. Dit was ‘n projek om ‘n einde te bring aan die vyandskap tussen Afrikaner en Engelsman. Die magshebbers van die tyd het ingesien dat wit eenheid nodig was om … Lees voort

Posted in politiek, witmense | Tagged , , , | 14 Kommentaar

Wat verg dit om iets groots te bereik?

Ek lees in die New Internationalist (Maart 2007), van Thomas Clarkson se ‘Anti-Slavery Committee’.   Hy het ‘n stuk teen slawerny geskryf, en daarna, terwyl hy een aand op sy perd ry, het hy besluit: ‘It was time some person should … Lees voort

Tagged | 2 Kommentaar