Monthly Archives: Maart 2014

Politici van die Facebook en selfie era

FW De Klerk pose as ‘n heilige: David Cameron het self hierdie foto van homself getweet waar hy dapper, en vasberade aan’t beraadslaag met met Obama is oor die krisis in die Krimrepubliek: Blykbaar kry Putin nie lag vir homself oor … Lees voort

Posted in suid-afrika | Tagged , , , , , , , , , , , , , , , , | 4 Kommentaar

Simbole vir Afrikaans en Engels

Verder oor my vorige inskrywing.   In Desember 2012 was daar ‘n vlagkompetisie op Reddit se Vexillology afdeling (wat ek sopas raakgesien het), en nou plaas ek sommige van die vlae wat my aandag getrek het, hier. Hierdie vlag vir Afrikaans … Lees voort

Posted in suid-afrika | Tagged , , , , , , , , , , | 3 Kommentaar

Hoe kan mens ‘n taal simbolies voorstel?

Ek het die afgelope tyd gewonder hoe ‘n mens Afrikaans, Engels en ander tale simbolies kan voorstel, byvoorbeeld in ‘n website waar jy meer as een taal kan kies. Mens moenie Engels met ‘n Britse of Amerikaanse vlag voorstel nie, … Lees voort

Posted in suid-afrika | 12 Kommentaar